Reiswenke vir Swangerskap – onderhoud op RSG Babbeltyd
Reiswenke vir Swangerskap
“Met die skoolvakansie op hande, gee Charlene Lackay oor die volgende paar weke reiswenke vir swangerskap, en reis met babas en klein kinders. Sy begin met reis tydens swangerskap, en gesels met dr. Shane Kotzé van die GoHealth Reiskliniek in Pretoria. Vir mammas wat nog kans sien vir ’n oorsese reis in die tweede trimester, gee hy raad oor inentings.”
Volg die link vir die podcast: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20150615_OGGEND_BRABBELTYD.mp3
Luister na die onderhoud hieronder:
Leave a reply →